Search   
Secure Payments Rapid SSL Secured


Bait & Tackle for both the
Competitive & Recreational Angler

Aas & Hengel Gerei vir beide die
Kompeterende & Sosiale (Papgooi) Hengelaar


A good selection of bait (mielie pips / mielies, floaties, bleeder floats, mallows), tackle, groundbait (mielie bom) and dips for the competitive and recreational angler.




Aasboot Hengel vir Groot Karp
Deel 1

Deur Henry de Beer

Talle hengelaars wat nie ‘n boot in enige vorm gebruik nie beskou alle bote as ‘n vorm van kullery omdat ‘n boot relatief maklik is om te gebruik en jou toelaat om groot vis te vang sonder enige gooi tegniek.

Daar is sekerlik aasboot gebruikers wat nie goed kol kan gooi oor langer afstande nie, maar inderdaad is dit ook so dat baie aasboot gebruikers uitstekend kan gooi.

Lees die res van die artikel: Aasboot Hengel vir Groot Karp Deel 1