Search   
Secure Payments Comodo Secured


Catfish Bait - Catfish Baits - Baber Aas - Baber Baits

For the barbel angler we have a selection of baits (day old chicks, fish heads, platannas), liquid attractors, ground bait for barbel, tackle, catfish feeding stimulants and blood plasma. Available online and at our walk-in shop at 784 Trumper st, Waverley, Pretoria, South Afrika.

Baber Aas

Vir die baber hengelaar het ons 'n reeks baber aas (dag oud kuikens, vis koppe, platannas), vloeistof aanlok middels & bymiddels, grondvoer vir babers, hengel gerei, eetlus opwekkers en bloed plasma. Beskikbaar op die webwerf en by ons winkel by Trumper str 784, Waverley, Pretoria, Suid-Afrika.

 

Baber Loodkoppe

Strike Pro Lures

 


Baber Hengel
Deel 1

deur Henry De Beer.

Die ‘Baberhengel’ artikel bestaan uit 6 dele en was vir die eerste keer gepubliseer gedurende Desember 1999 tot en
met April 2000 in Henkor se hengel tydskrif ‘Top Tips’ en in die daaropvolgende jare het ek uittreksels van die
reeks in verskeie media gepubliseer.

Die aantal hengelaars wat deesdae hul toespits op baberhengel sowel as navrae vanaf ‘nuwe’ baberhengelaars dui aan
dat daar nou meer as ooit van tevore aanvraag bestaan vir inligting spesifiek gemik op baberhengel.
Alhoewel die meeste inligting nog steeds van toepassing is, en ek dit dus net so publiseer, het baber hengel-metodes en tegnieke verbeter, wat nie net baberhengel vergemaklik nie maar sorg vir meer en groter vangstes, veral as dit kom
by die aanlok van baber, dus waar nodig het ek inligting opgegradeer en/of nuwe inligting bygevoeg.

Lees die res van die artikel: Baber Hengel Deel 1